YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 21:2

SPREUKE 21:2 Die Boodskap (DB)

Elke mens dink hy doen altyd die regte ding. Die Here weet wat in elke mens se hart omgaan.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:2 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens dink miskien dat alles wat hy doen, reg is, maar die Here weet wat 'n mens dink, Hy weet of dit reg is.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Elke weg van 'n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

In sy eie oë is alles wat 'n mens doen, reg, maar die Here toets die gesindheid.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Elke pad van 'n mens is reg in sy eie oë, maar die HERE toets harte.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Elke weg van 'n mens is reg in sy eie oë, maar die HERE oordink die harte.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:2 Die Boodskap (DB)

Elke mens dink hy doen altyd die regte ding. Die Here weet wat in elke mens se hart omgaan.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Mens dink dalk alles wat hy doen, is reg. Die HERE besluit egter oor die bedoeling daaragter.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:2

SPREUKE 21:2 AFR83SPREUKE 21:2 AFR83SPREUKE 21:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's