YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 48

1

Jesaja 48:17-18

Die Boodskap

DB

Die hoë God van Israel, die Here wat jou bevry, sê vir jou: Ek is die Here. Ek is jou God. Ek leer jou wat vir jou goed is. Ek laat jou die regte pad loop. As jy tog maar die rigting gevolg het wat Ek vir jou gewys het. Jou lewe sou dan so rustig gewees het soos ’n rivier wat sterk vloei. Jy sou so betroubaar gewees het soos die branders van die see wat onophoudelik breek.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:17-18

2

Jesaja 48:10

Die Boodskap

DB

Ek het jou gesmelt, maar nie soos silwer gesmelt word nie. Ek het jou in die oond van swaarkry gesmelt.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:10

3

Jesaja 48:11

Die Boodskap

DB

Ek het dit gedoen om my Naam in ere te hou. Ek laat nie my eer aantas nie. Ek staan nie my eer aan afgode af nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:11

4

Jesaja 48:22

Die Boodskap

DB

Maar vir die goddelose is daar geen vrede nie, sê die Here.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:22

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's