JESAJA 48:10
JESAJA 48:10 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens smelt silwer om dit skoon te maak, so het Ek julle in die smelt-oond van swaarkry skoongemaak.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek het jou gelouter, maar nie soos silwer nie; Ek het jou beproef in die smeltkroes van ellende.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het jou gelouter, maar nie soos silwer gelouter word nie, Ek het jou gelouter in die smeltkroes van ellende.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, Ek het jou gelouter, maar nie in 'n silwersmeltoond nie. Ek het jou getoets in die smeltkroes van ellende.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek het jou gelouter, maar nie met silwer nie; Ek het jou uitverkies in die oond van benoudheid.
Deel
Lees JESAJA 48