YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 49

1

Jesaja 49:15

Die Boodskap

DB

Kan ’n vrou van haar babatjie vergeet? Kan sy die kind wat sy in die wêreld gebring het, net so laat staan? Selfs al sou so iets gebeur, sal Ek jou nooit vergeet nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:15

2

Jesaja 49:16

Die Boodskap

DB

Ek het jou naam op my hand geskryf. Ek dink heeltyd aan jou mure wat so verwoes is.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:16

3

Jesaja 49:25

Die Boodskap

DB

Die Here sê: Dit is presies wat gaan gebeur. ’n Persoon wat gevange geneem is, kan wel weer vrygelaat word. Wat ’n sterk man buitgemaak het, kan wel weer by hom afgeneem word. Ek sal self teen julle vyande veg. Ek sal self julle kinders bevry.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:25

4

Jesaja 49:6

Die Boodskap

DB

Hy het vir my gesê: Jy moet meer doen as om net die nageslag van Jakob bymekaar te maak. Daar is meer om te doen as om net dié wat nog oor is, terug te lei hierheen. Jy moet boonop ook my lig wees vir die nasies. Jy moet my redding uitdra na die uithoeke van die aarde.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:6

5

Jesaja 49:13

Die Boodskap

DB

Die lug daar bo moet juig. Die aarde hier onder moet jubel. Die berge moet sing van vreugde. Die Here het sy volk nuwe moed gegee. Hy was jammer vir hulle omdat hulle so swaarkry.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 49

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's