YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 65

1

PSALMS 65:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ongeregtige dinge het die oorhand oor my gehad, maar U versoen ons oortredinge.

Vergelyk

Verken PSALMS 65:4

2

PSALMS 65:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

U maak sy vore nat, sy kluite gelyk; deur reënbuie maak U dit week; U seën sy uitspruitsel.

Vergelyk

Verken PSALMS 65:11

3

PSALMS 65:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Welgeluksalig is hy wat U uitkies en laat nader kom, dat hy kan woon in u voorhowe. Ons wil versadig word met die goeie van u huis, die heiligheid van u paleis.

Vergelyk

Verken PSALMS 65:5

4

PSALMS 65:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

O Hoorder van die gebed, tot U moet alle vlees kom!

Vergelyk

Verken PSALMS 65:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 65

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's