YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SPREUKE 21

1

SPREUKE 21:21

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wie geregtigheid en weldadigheid najaag, sal die lewe, geregtigheid en eer vind.

Vergelyk

Verken SPREUKE 21:21

2

SPREUKE 21:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die planne van die vlytige is net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, kom net tot gebrek.

Vergelyk

Verken SPREUKE 21:5

3

SPREUKE 21:23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.

Vergelyk

Verken SPREUKE 21:23

4

SPREUKE 21:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Elke weg van 'n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte.

Vergelyk

Verken SPREUKE 21:2

5

SPREUKE 21:31

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die perd word reggemaak vir die dag van die geveg, maar die oorwinning is deur die HERE.

Vergelyk

Verken SPREUKE 21:31

6

SPREUKE 21:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as offers.

Vergelyk

Verken SPREUKE 21:3

7

SPREUKE 21:30

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daar is geen wysheid, en daar is geen verstand, en daar is geen raad teenoor die HERE nie.

Vergelyk

Verken SPREUKE 21:30

8

SPREUKE 21:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wie sy oor toestop vir die geskreeu van die arme, hy sal self ook roep en nie verhoor word nie.

Vergelyk

Verken SPREUKE 21:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 21

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's