1
Markos 1:35
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Baie vroeg in die oggend, het Hy opgestaan en uitgegaan na ’n afgesonderde plek en daar het Hy gebid.
Vergelyk
Verken Markos 1:35
2
Markos 1:15
en gesê dat die tyd tot volheid gekom het en dat die Koninkryk van God naby gekom het; draai om na God toe en vertrou in die goeie boodskap.
Verken Markos 1:15
3
Markos 1:10-11
en dadelik, toe Hy opkom uit die water uit, sien hy die hemele skeur en die Gees soos ’n duif op Hom neerdaal Mat 3:16 Luk 3:22 en daar was ’n Stem uit die hemel: “Jy is My Seun, wie Ek lief het, waarmee Ek tevrede is.”
Verken Markos 1:10-11
4
Markos 1:8
Ek het julle in water gedoop, maar Hy sal julle in die Gees wat Afgesonderd is doop.”
Verken Markos 1:8
5
Markos 1:17-18
en Yeshua sê vir hulle: “Kom agter My aan en Ek sal julle vissers van mense maak” en dadelik het hulle hul nette laat staan en Hom gevolg.
Verken Markos 1:17-18
6
Markos 1:22
en hulle was stomgeslaan oor Sy leer, want Hy het hulle geleer soos Een wat outoriteit het en nie soos hulle leraars van die wet nie.
Verken Markos 1:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's