MARKUS 1:35
MARKUS 1:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in die môre, 'n lang tyd voor die dag, opgestaan, het hy uitgegaan en na 'n eensame plek vertrek en daar gebid.
MARKUS 1:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vroegoggend, toe dit nog stikdonker was, het Hy opgestaan, buitentoe gegaan en na 'n verlate plek vertrek. Daar het Hy gebid.
MARKUS 1:35 Die Boodskap (DB)
Dit was nog donker toe Jesus die volgende môre na ’n stil plek toe is om rustig met God te gaan praat.
MARKUS 1:35 Bybel vir almal (ABA)
Baie vroeg die volgende oggend, toe dit nog donker was, het Jesus opgestaan en uitgegaan. Hy het na 'n stil plek gegaan om alleen te wees en Hy het daar gaan bid.
MARKUS 1:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En vroeg in die môre, nog diep in die nag, het Hy opgestaan en uitgegaan en na 'n eensame plek vertrek en daar gebid.
MARKUS 1:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die môre vroeg, toe dit nog nag was, het Hy opgestaan en buitentoe gegaan na 'n eensame plek en daar gebid.