1
2 Korinthiërs 13:5
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ondersoek julleself of julle in vertroue staan. Toets julleself. Of is julle nie bewus dat Yeshua, Die Gesalfde Een, in julle is nie? Indien nie, is julle verwerp!
Vergelyk
Verken 2 Korinthiërs 13:5
2
2 Korinthiërs 13:14
Die vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, die liefde van God en die gemeenskap van die Gees wat Afgesonderd is bly by julle almal! Dit is waar!</book>
Verken 2 Korinthiërs 13:14
3
2 Korinthiërs 13:11
Van nou af, broers, wees bly, word volmaak gemaak, word opgebou, wees een van denke, leef in vrede en die God van liefde, vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid sal by julle wees.
Verken 2 Korinthiërs 13:11