YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Galasiërs 1

1

Galasiërs 1:10

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Soek ek inderdaad nou die aanvaarding van mense, of van God? Probeer ek om mense tevrede te stel? As ek tot nou toe mense tevredegestel het, dan is ek nie ’n slaaf van Die Gesalfde Een nie

Vergelyk

Verken Galasiërs 1:10

2

Galasiërs 1:8

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Selfs as ons, of ’n boodskapper uit die hemel, vir julle ’n ander boodskap verkondig as die boodskap wat ons aan julle verkondig het, sal hy vervloek wees!

Vergelyk

Verken Galasiërs 1:8

3

Galasiërs 1:3-4

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

onverdiende guns vir julle en vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van God-die-Vader en van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, Hy wat Homself gegee het ter wille van ons sondes, om ons te bevry uit hierdie bose wêreld, volgens die wil van God, ons Vader

Vergelyk

Verken Galasiërs 1:3-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest