2 Korinthiërs 13:5

2 Korinthiërs 13:5 SPC

Ondersoek julleself of julle in vertroue staan. Toets julleself. Of is julle nie bewus dat Yeshua, Die Gesalfde Een, in julle is nie? Indien nie, is julle verwerp!