1
Spreuke 4:23
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Bewaak jou verstand, wil en emosie met alle ywer, want daaruit is die bron van lewe.
Vergelyk
Verken Spreuke 4:23
2
Spreuke 4:26
Hou jou voete weg van die bose paaie, dan sal al jou paaie stewig wees.
Verken Spreuke 4:26
3
Spreuke 4:24
Verwyder van jou ’n perverse mond en hou die raad van misleiding ver van jou lippe af.
Verken Spreuke 4:24
4
Spreuke 4:7
Wysheid is die belangrikste ding; kry daarom wysheid en met jou hele wese, insig.
Verken Spreuke 4:7
5
Spreuke 4:18-19
maar die pad van die regverdiges is soos die helder lig wat al helderder word tot die volle dag toe. Die pad van die bose is soos duisternis, hulle weet nie waaroor hulle struikel nie.
Verken Spreuke 4:18-19
6
Spreuke 4:6
verlaat dit nie en dit sal jou bewaar; jy moet dit liefhê, dan sal dit jou red.”
Verken Spreuke 4:6
7
Spreuke 4:13
Hou styf vas aan my instruksies en moet dit nie los nie; hou dit, want dit is jou lewe.
Verken Spreuke 4:13
8
Spreuke 4:14
Moenie loop op die pad van die bose mense nie en moenie jaloers wees op die lewenswyse van die bose nie.
Verken Spreuke 4:14
9
Spreuke 4:1
My seuns, hoor, luister en doen die instruksies van ’n vader en luister na kennis en insig
Verken Spreuke 4:1