1
Spreuke 5:21
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want elke mens se lewenswyse is voor die oë van יהוה en al sy paaie lê oop voor Sy Teenwoordigheid.
Vergelyk
Verken Spreuke 5:21
2
Spreuke 5:15
Drink water uit jou eie put en lopende water uit jou eie fontein.
Verken Spreuke 5:15
3
Spreuke 5:22
Die bose sal gevang word deur sy eie oortredinge en hy sal deur die bande van sy sonde vasgebind word.
Verken Spreuke 5:22
4
Spreuke 5:3-4
want die lippe van ’n vreemde vrou drup soos ’n heuningkoek en haar woorde is gladder as olie, maar die einde van haar lewe is so bitter soos wilde-als, soos ’n swaard met twee snykante.
Verken Spreuke 5:3-4