YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 4:14

SPREUKE 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Moenie die pad van die goddelose betree nie, en gaan nie op die weg van die bose mense nie.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:14 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie op die pad loop van mense wat verkeerd doen nie, jy moenie saam met slegte mense loop nie.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kom nie op die pad van die goddelose en betree die weg van die slegtes nie.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie agter die goddeloses aanloop nie, vermy die pad van slegte mense.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op die pad van goddeloses moet jy nie kom nie; en moenie die weg van slegte mense betree nie.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Moenie die pad van die goddelose betree nie, en gaan nie op die weg van die bose mense nie.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:14 Die Boodskap (DB)

Moet tog nie soos slegte mense leef of soos hulle raak nie. Bly uit hulle pad uit.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie dieselfde pad loop as goddelose mense nie. Bly weg van die pad van boosdoeners.

Deel
Lees SPREUKE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's