YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 4:6

SPREUKE 4:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verlaat haar nie, en sy sal jou bewaar; wees lief vir haar, en sy sal jou bewaar.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:6 Bybel vir almal (ABA)

As jy die wysheid nie los nie, dan sal dit vir jou wagstaan, as jy lief is vir die wysheid, dan sal dit jou beskerm.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

verlaat dit nie, dan sal dit jou bewaar; kry dit lief, dan sal dit jou bewaak.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy dit liefhet, sal dit jou veilig bewaar.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moet haar, die wysheid, nie verontagsaam nie; dan sal sy jou beskerm. Wees lief vir haar, dan sal sy jou bewaak.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verlaat haar nie, en sy sal jou bewaar; wees lief vir haar, en sy sal jou bewaar.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:6 Die Boodskap (DB)

“Moenie lewenswysheid los soos ’n slegte man partykeer ’n vrou los nie. Wees lief daarvoor soos ’n goeie man sy vrou liefhet. Dan sal jy reg leef.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moet nooit afstand doen van die wysheid nie. Dit sal jou beskerm. As jy wysheid liefhet, sal dit jou beveilig.

Deel
Lees SPREUKE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's