YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 4:7

SPREUKE 4:7 Bybel vir almal (ABA)

As jy regtig slim wil word, dan moet jy wysheid kry, jy moet ook verstandig word, saam met al die ander dinge wat jy kry.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:7 Bybel vir almal (ABA)

As jy regtig slim wil word, dan moet jy wysheid kry, jy moet ook verstandig word, saam met al die ander dinge wat jy kry.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die beginsel van die wysheid is: Verwerf wysheid en verwerf insig deur al wat jy besit.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry!

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die begin van wysheid is: Verwerf wysheid, verwerf insig met alles wat jy besit!

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wysheid is die belangrikste ding; verkry daarom wysheid, en verwerf insig met al jou insig.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:7 Die Boodskap (DB)

“’n Belangrike reël vir die lewe is om meer en meer van die regte soort kennis in die hande te kry. Dan sal jy meer op jou gemak voel. Jy sal weet hoe om in die alledaagse lewe op te tree.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry.

Deel
Lees SPREUKE 4

SPREUKE 4:7

SPREUKE 4:7 AFR83SPREUKE 4:7 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's