1
Spreuke 10:22
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die seën van יהוה bring rykdom en daar sal geen smart in wees nie.
Vergelyk
Verken Spreuke 10:22
2
Spreuke 10:19
Die bose kan nie bevry word deur ’n oorvloed van woorde nie, maar hy wat sy lippe inhou, is wys.
Verken Spreuke 10:19
3
Spreuke 10:12
Haat veroorsaak twiste, skande sal al die bose oordek.
Verken Spreuke 10:12
4
Spreuke 10:4
Hy wat met ’n misleidende hand werk, word arm, maar die hand van die vlytiges maak ryk.
Verken Spreuke 10:4
5
Spreuke 10:17
Die ware lewenswyse aanvaar tugtiging, maar hy wat teregwysing haat is ’n dwaas.
Verken Spreuke 10:17
6
Spreuke 10:9
Hy wat in opregtheid lewe, lewe veilig, maar hy wat pervers lewe sal bekend wees.
Verken Spreuke 10:9
7
Spreuke 10:27
Respekvolle vrees vir יהוה verleng die lewe, maar die jare van die bose sal verkort word.
Verken Spreuke 10:27
8
Spreuke 10:3
יהוה sal nie die lewe van die regverdige van honger laat omkom nie, maar die begeertes van die bose stoot Hy weg.
Verken Spreuke 10:3
9
Spreuke 10:25
Soos die warrelwind skielik verbygaan, so sal bose mense vergaan en nie meer wees nie, maar die regverdige is ’n ewigdurende fondasie.
Verken Spreuke 10:25