YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 10:12

SPREUKE 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:12 Bybel vir almal (ABA)

Haat laat mense twis met mekaar, maar liefde praat nie oor die dinge wat vir ander mense pla nie.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Haat verwek twiste, maar liefde bedek al die oortredinge.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Haat verwek tweedrag, maar liefde bedek alle oortredings.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Haat verwek twis, maar liefde bedek alle sondes.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:12 Die Boodskap (DB)

Haat veroorsaak twis. Liefde vergewe alle oortredings.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haat bring rusie. Liefde bedek wat verkeerd gedoen is.

Deel
Lees SPREUKE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's