YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 10:4

SPREUKE 10:4 Bybel vir almal (ABA)

Hande wat lui is, laat mense arm word, maar hande wat hard werk, maak mense ryk.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy word arm wat met 'n trae hand werk, maar die hand van die vlytiges maak ryk.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Trae hand maak arm, maar die hand van vlytiges maak ryk.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy word arm wat met 'n slap hand handel, maar die hand van die vlytiges maak ryk.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:4 Die Boodskap (DB)

Wie lui is, word gou arm.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat lui is, word gou arm. Hulle wat fluks is, word ryk.

Deel
Lees SPREUKE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's