YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 10:22

SPREUKE 10:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die seën van die HERE — dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:22 Die Boodskap (DB)

As die Here vir ons goed is, ervaar ons arms vol geluk. Dit kom nie uit onsself nie, maar net van Hom. Ander mense sal dit ook in ons lewens kan sien.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:22 Bybel vir almal (ABA)

Dit is die seën van die Here wat mense ryk maak, en Hy laat mense nie méér swaarkry omdat hulle ryk is nie.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die seën van die HERE — dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die seën van die Here wat rykdom bring; jou geswoeg laat dit nie meer word nie.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die seën van die HERE – dit is wat ryk maak, en harde werk voeg daar niks by nie.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die seën van die HERE, dit maak ryk, en Hy voeg geen droefheid daarby nie.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:22 Die Boodskap (DB)

As die Here vir ons goed is, ervaar ons arms vol geluk. Dit kom nie uit onsself nie, maar net van Hom. Ander mense sal dit ook in ons lewens kan sien.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die HERE se seën wat rykdom bring. Hy gee nie hartseer daarmee saam nie.

Deel
Lees SPREUKE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's