YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 10:19

SPREUKE 10:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie; maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

By 'n oorvloed woorde bly oortredings nie uit nie; maar wie sy lippe in bedwang hou, is verstandig.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:19 Bybel vir almal (ABA)

Die mens wat baie praat, sê maklik verkeerde dinge, die mens wat versigtig is en dink voordat hy praat, is verstandig.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie; maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

By 'n oorvloed woorde bly oortredings nie uit nie; maar wie sy lippe in bedwang hou, is verstandig.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

In die veelheid van woorde ontbreek die sonde nie, maar hy wat sy lippe terughou, is wys.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:19 Die Boodskap (DB)

Iemand wat aanmekaar babbel, lap geheime uit en sê verkeerde dinge. Iemand wat sy praatlus beheer, is slim.

Deel
Lees SPREUKE 10

SPREUKE 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Meer woorde bring nie minder sonde nie. Hy wat sy woorde tel, is verstandig.

Deel
Lees SPREUKE 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's