YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Yoganan 5

1

1 Yoganan 5:14

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Dit is ons versekering teenoor Hom: dat wat ons ook al, volgens Sy wil vra, Hy ons hoor

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 5:14

2

1 Yoganan 5:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en as ons oortuig is dat Hy ons hoor aangaande alles wat ons van Hom vra, dan vertrou ons dat ons nou reeds die objek van ons begeertes ontvang wat ons van Hom gevra het.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 5:15

3

1 Yoganan 5:3-4

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want dít is die liefde vir God: dat ons Sy opdragte uitvoer en Sy opdragte is nie ’n las nie, want elkeen wat uit God gebore is, oorwin vir homself die wêreld en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin, naamlik ons vertroue.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 5:3-4

4

1 Yoganan 5:12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy wat vashou aan die Seun, hou vas aan die Lewe en elkeen wat nie die Seun van God vashou nie, het nie die Lewe nie.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 5:12

5

1 Yoganan 5:13

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hierdie dinge het ek aan julle geskryf sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het; dié wat aanhou vertrou in die Karakter en Outoriteit (Naam) van die Seun van God.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 5:13

6

1 Yoganan 5:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ons weet dat elkeen wat vanuit God gebore is, nie sondig nie, want hy wat vanuit God gebore is, beskerm sy lewe en die Bose een raak nie aan hom nie.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 5:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Yoganan 5

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest