1 JOHANNES 5:13
1 JOHANNES 5:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek skryf al hierdie dinge vir julle sodat julle seker kan wees dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo.
1 JOHANNES 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.
1 JOHANNES 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie brief skrywe ek vir julle, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo.
1 JOHANNES 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit het ek aan julle geskryf sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Naam van die •Seun van God glo.
1 JOHANNES 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God; sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, en dat julle kan glo in die Naam van die Seun van God.