1
2 Yoganan 1:6
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Dit is liefde: dat ons leef volgens Sy opdragte. Dit is die opdrag, wat julle van die begin af gehoor het, waarin julle leef
Vergelyk
Verken 2 Yoganan 1:6
2
2 Yoganan 1:9
Elkeen wat ’n oortreder is en nie aanhou in die leer van Die Gesalfde Een nie; God is nie in hom nie. Hy wat aanhou in Sy leer, hy het die Vader sowel as die Seun.
Verken 2 Yoganan 1:9
3
2 Yoganan 1:8
Gee aandag aan julle lewe dat julle nie enige iets verloor waarvoor julle gewerk het nie, maar dat julle ’n volle loon kan ontvang.
Verken 2 Yoganan 1:8
4
2 Yoganan 1:7
want baie misleiers het uitgegaan in die wêreld in: die een wat nie bely dat Yeshua, Die Gesalfde Een, in die vlees gekom het nie; hy is ’n misleier en teëstander teen Die Gesalfde Een.
Verken 2 Yoganan 1:7