YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 5:14

1 JOHANNES 5:14 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer ons by God is, dan is ons nie bang nie, want ons weet dat Hy luister wanneer ons die dinge vir Hom vra wat Hy wil hê ons moet vra.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En dit is die vrymoedigheid wat ons voor Hom het: Dat Hy ons gebede verhoor as ons iets volgens sy wil vra.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit is die vertroue wat ons in Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:14 Die Boodskap (DB)

Ons kan heeltemal vry en vol selfvertroue met God praat.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die vrymoedigheid wat ons voor God het, dat wat ons ook al volgens sy wil vra, Hy na ons luister.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:14

1 JOHANNES 5:14 AFR831 JOHANNES 5:14 AFR831 JOHANNES 5:14 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's