YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 5:15

1 JOHANNES 5:15 Bybel vir almal (ABA)

Hy luister wanneer ons dit vra. Daarom weet ons dat Hy al klaar vir ons iets gegee het wanneer ons dit vir Hom vra.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets só vra, weet ons ook dat ons kry wat ons van Hom vra.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En as ons weet dat Hy ons verhoor in alles wat ons vra, weet ons dat ons alles ontvang wat ons van Hom vra.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En as ons weet dat Hy ons verhoor, wat ons ook al vra, weet ons dat ons die smekinge het wat ons van Hom verlang het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:15 Die Boodskap (DB)

Immers, as een van ons vir God iets volgens sy wil vra, kan ons maar weet: Hy luister! Wel, een ding is seker, dit is so goed of ons het wat ons van God vra.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons dan met die wete leef dat Hy na ons luister, na wat ons ook al vra, weet ons ook dat Hy die versoek wat ons gevra het, toestaan.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's