YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Prediker 10

1

Prediker 10:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

As die byl stomp word, en 'n mens die snykant nie geslyp het nie, moet hy meer kragte inspan. 'n Voordeel is om wysheid in te span.

Vergelyk

Verken Prediker 10:10

2

Prediker 10:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

As die heerser sy humeur teenoor jou verloor, moenie jou pos verlaat nie, want kalmte maak ernstige oortredings onskadelik.

Vergelyk

Verken Prediker 10:4

3

Prediker 10:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Dooie vlieg laat die olie van 'n salfmenger stink en gis; 'n bietjie dwaasheid het groter gevolge as wysheid, as eer.

Vergelyk

Verken Prediker 10:1

4

Prediker 10:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Woorde uit die mond van 'n wyse bring guns, maar die lippe van 'n dwaas oorweldig hom.

Vergelyk

Verken Prediker 10:12

5

Prediker 10:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wie 'n put grawe, kan self daarin val; en wie 'n muur afbreek – 'n slang kan hom pik.

Vergelyk

Verken Prediker 10:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest