YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 10:1

PREDIKER 10:1 Bybel vir almal (ABA)

Dooie vlieë laat lekkerruik-olie stink en sleg word. Wanneer iemand 'n bietjie dom is, dan beteken sy wysheid min, en mense sal hom minder respekteer.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DOOIE vlieë laat die salf van die apteker stink en bederwe; 'n bietjie dwaasheid weeg swaarder as wysheid, as eer.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dooie vlieë laat salf stink en gis, 'n bietjie dwaasheid doen meer kwaad as wat wysheid en eer goed doen.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Dooie vlieg laat die olie van 'n salfmenger stink en gis; 'n bietjie dwaasheid het groter gevolge as wysheid, as eer.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dooie vlieë laat die salf van die apteker 'n stinkende geur uitstuur; so ook 'n bietjie dwaasheid vir hom wat bekend is vir wysheid en eer.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:1 Die Boodskap (DB)

Dooie vlieë wat in ’n apteker se medisyne beland, kan dit alles laat sleg word sodat dit begin stink. So maak ’n dwase mens ook. Met net ’n bietjie dwaasheid kan hy ’n goeie naam deur die modder sleep.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dooie vlieë laat selfs parfuum sleg ruik. So weeg ’n bietjie dwaasheid baie meer as wysheid en eer.

Deel
Lees PREDIKER 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's