YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 10:12

PREDIKER 10:12 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer 'n wyse mens praat, dan is mense vriendelik met hom, maar wanneer 'n dwaas praat, dan laat hy dit sleg gaan met homself.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die woorde uit die mond van 'n wyse is aangenaam, maar die lippe van 'n dwaas verslind homself.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die woorde van iemand wat wysheid het, vind byval; die dwaas vernietig homself met wat hy sê.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Woorde uit die mond van 'n wyse bring guns, maar die lippe van 'n dwaas oorweldig hom.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die woorde van 'n wyse man se mond is genadig; maar die lippe van 'n dwaas sal homself insluk.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:12 Die Boodskap (DB)

’n Wyse se woorde is aangenaam om na te luister. ’n Dwaas vernietig homself deur sy woorde.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis lekker om te luister na wyse woorde. Dwase se gepraat lei egter net tot vernietiging.

Deel
Lees PREDIKER 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's