YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 10:4

PREDIKER 10:4 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer 'n persoon wat regeer, kwaad word vir jou, dan moet jy op jou plek bly en jou werk doen, want as jy kalm bly, dan sal jy nie dinge doen wat baie verkeerd is nie.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As die toorn van die heerser teen jou opkom, verlaat nie jou pos nie, want bedaardheid voorkom groot foute.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die heerser vir jou kwaad word, moenie jou pos verlaat nie; kalmte voorkom groot foute.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As die heerser sy humeur teenoor jou verloor, moenie jou pos verlaat nie, want kalmte maak ernstige oortredings onskadelik.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As die gees van die owerste teen jou opstaan, moet jy jou plek nie verlaat nie; want dit bring groot oortredinge tot bedaring.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:4 Die Boodskap (DB)

As die regeerder hom vir jou vererg, moet jy nie jou goed vat en loop nie. Bly eerder kalm sodat die situasie nie vererger nie.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die koning vir jou kwaad is, moenie jou pos verlaat nie. Rustigheid voorkom groter foute.

Deel
Lees PREDIKER 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's