YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 10:8

PREDIKER 10:8 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand 'n gat grawe, dan sal hy miskien self daarin val, wanneer iemand 'n muur begin afbreek, dan sal 'n slang hom miskien pik.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie 'n kuil grawe, kan daarin val; en een wat 'n muur afbreek, 'n slang kan hom byt.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie 'n sloot grawe, val self daarin, wie 'n muur afbreek, word deur 'n slang gepik.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie 'n put grawe, kan self daarin val; en wie 'n muur afbreek – 'n slang kan hom pik.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat 'n kuil grawe, sal daarin val; en wie 'n heining breek, 'n slang sal hom byt.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:8 Die Boodskap (DB)

Wie ’n gat vir iemand anders grawe, kan self daarin val. Wie ’n muur afbreek, kan deur ’n slang gepik word.

Deel
Lees PREDIKER 10

PREDIKER 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy ’n gat grawe, val jy dalk self daarin. En as jy ’n muur afbreek, pik ’n slang jou dalk.

Deel
Lees PREDIKER 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's