1
Psalms 16:11
Bybel vir almal
U leer vir my hoe om te lewe, U leer vir my dat 'n mens wat naby U is, 'n dankbare mens is, U leer vir my dat dit altyd lekker is by U.
Vergelyk
Verken Psalms 16:11
2
Psalms 16:8
Ek weet die Here is altyd naby my. Ek val nie, want Hy is by my.
Verken Psalms 16:8
3
Psalms 16:5
Here, ek het net vir U, dit is net U wat my kan laat lewe, dit is Ú wat besluit wat met my sal gebeur.
Verken Psalms 16:5
4
Psalms 16:7
Ek prys die Here, Hy sê vir my wat ek moet doen, ook in die nag dink ek aan wat U vir my leer.
Verken Psalms 16:7
5
Psalms 16:6
U laat my woon op 'n plek wat baie mooi is, ek is lief vir die plek wat U vir my gegee het.
Verken Psalms 16:6
6
Psalms 16:1
'n Lied van Dawid. My God, U moet my beskerm, ek wil veilig wees by U.
Verken Psalms 16:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's