YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 16:1

PSALMS 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'N GEDIG van Dawid. Bewaar my, o God, want by U skuil ek.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Miktaam. Van Dawid. Beskerm my, o God, want by U skuil ek.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:1 Bybel vir almal (ABA)

'n Lied van Dawid. My God, U moet my beskerm, ek wil veilig wees by U.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'N GEDIG van Dawid. Bewaar my, o God, want by U skuil ek.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Miktaam. Van Dawid. Beskerm my, o God, want by U skuil ek.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Bewaar my, O God, want op U stel ek my vertroue.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:1 Die Boodskap (DB)

Beskerm my, o God, want ek kom kruip by U weg. U pas my op.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Beskerm my, o God, want ek kom na U toe vir skuiling.

Deel
Lees PSALMS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's