YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 16:6

PSALMS 16:6 Bybel vir almal (ABA)

U laat my woon op 'n plek wat baie mooi is, ek is lief vir die plek wat U vir my gegee het.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die meetsnoere het vir my geval in lieflike plekke; ja, ek het 'n goeie erfenis.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:6 Die Boodskap (DB)

U het die mooiste dinge in die lewe vir my gegee. Ek kan nie uitgepraat raak oor al die wonderlike dinge nie. Dit maak my baie gelukkig. Ek bly in ’n mooi land.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Pragtige plek is vir my afgemeet. Wat ek geërf het, is vir my mooi!

Deel
Lees PSALMS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's