YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 16:5

PSALMS 16:5 Bybel vir almal (ABA)

Here, ek het net vir U, dit is net U wat my kan laat lewe, dit is Ú wat besluit wat met my sal gebeur.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE is die deel van my erfenis en van my beker; Ú onderhou my lot.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, my erfdeel, my beker, U bepaal my lot.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE is die deel van my erfdeel en van my beker: U bewaar my lot.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:5 Die Boodskap (DB)

Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugde. Hy is die grootste geskenk wat ek nog ooit gekry het. U sorg vir my, Here.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, U alleen is my erfenis, my beker van seën. U waarborg my lotsbestemming.

Deel
Lees PSALMS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's