YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 16:8

PSALMS 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek het die HERE altyddeur voor my gestel; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:8 Bybel vir almal (ABA)

Ek weet die Here is altyd naby my. Ek val nie, want Hy is by my.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek hou die HERE altyd voor oë; omdat Hy aan my regterkant is, sal ek nie struikel nie.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek het die HERE altyddeur voor my gestel; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:8 Die Boodskap (DB)

Daar is nie ’n oomblik van die dag dat ek nie aan die Here dink nie. Hy is die belangrikste in my lewe. Hy is altyd by my.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie.

Deel
Lees PSALMS 16

PSALMS 16:8

PSALMS 16:8 AFR83PSALMS 16:8 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's