1
Psalms 112:7
Bybel vir almal
ABA
Hulle is nie bang om slegte nuus te kry nie, hulle vertrou dat die Here hulle sal help.
Vergelyk
Verken Psalms 112:7
2
Psalms 112:1-2
Julle moet die Here prys. Dit gaan goed met iemand wat die Here dien en wat baie lief is om te doen wat die Here sê. Sy nageslag sal belangrike mense wees in die land. Dit sal goed gaan met die nageslag van eerlike mense.
Verken Psalms 112:1-2
3
Psalms 112:8
Hulle is nie bekommerd nie, nie bang nie, hulle weet hulle sal hulle vyande oorwin.
Verken Psalms 112:8
4
Psalms 112:4
Hulle is soos ligte wat in die donker skyn vir mense wat eerlik lewe, hulle is genadig en goed vir mense wat swaarkry, en hulle doen reg aan ander mense.
Verken Psalms 112:4
5
Psalms 112:5
Dit gaan goed met iemand wat genadig is en vir mense geld leen, met iemand wat eerlik is wanneer hy goed koop en verkoop
Verken Psalms 112:5
6
Psalms 112:6
want mense wat reg doen, misluk nooit, en ander mense onthou hulle vir altyd.
Verken Psalms 112:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's