YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 112:8

PSALMS 112:8 Bybel vir almal (ABA)

Hulle is nie bekommerd nie, nie bang nie, hulle weet hulle sal hulle vyande oorwin.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Samek. Vas is sy hart, hy vrees nie, Ajin. totdat hy op sy teëstanders neersien.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy voel hom veilig, hy is nie bevrees nie: hy sal die neerlaag van sy vyande aanskou.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy hart is bestendig, hy is nie bang nie; uiteindelik sien hy neer op sy teenstanders.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sy hart is vas, hy sal nie bang wees nie, totdat hy sy begeerte na sy vyande sien.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:8 Die Boodskap (DB)

is hy glad nie bang nie, want hy weet sy vyande sal tot ’n val kom.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy voel veilig en is sonder vrees en sien die neerlaag van sy vyand.

Deel
Lees PSALMS 112
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's