PSALMS 112:5
PSALMS 112:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Goeie man bewys guns en leen uit; Hy sal sy sake met oorleg lei.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met iemand wat genadig is en vir mense geld leen, met iemand wat eerlik is wanneer hy goed koop en verkoop
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tet. Gelukkig die man wat hom ontferm en uitleen, Jod. wat sy sake volgens reg besorg.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is 'n goeie mens wat hom ontferm en wat uitleen en in al sy sake reg optree.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit gaan goed met 'n mens wat goedhartig is en uitleen, wat sy sake eerlik bestuur
Deel
Lees PSALMS 112