PSALMS 112:7
PSALMS 112:7 Bybel vir almal (ABA)
Hulle is nie bang om slegte nuus te kry nie, hulle vertrou dat die Here hulle sal help.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mem. Hy vrees nie vir slegte tyding nie; Noen. sy hart is gerus, vol vertroue op die HERE.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir slegte tyding is hy nie bevrees nie, hy is gerus, hy vertrou op die Here.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir slegte tyding is hy nie bang nie; sy hart is standvastig in vertroue op die HERE.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sal nie bang wees vir slegte tyding nie: sy hart is vas, vertrou op die HERE.
Deel
Lees PSALMS 112