YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 112:4

PSALMS 112:4 Bybel vir almal (ABA)

Hulle is soos ligte wat in die donker skyn vir mense wat eerlik lewe, hulle is genadig en goed vir mense wat swaarkry, en hulle doen reg aan ander mense.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sajin. Vir die opregtes gaan Hy op as 'n lig in die duisternis: Get. genadig en barmhartig en regverdig.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

hy laat sy lig in die donker uitstraal vir die opregtes, hy is genadig, barmhartig en regverdig.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy skyn in die duisternis as 'n lig vir die opregtes; hy is genadig, barmhartig en regverdig.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vir die opregtes gaan lig op in die duisternis; Hy is genadig en vol medelye en regverdig.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:4 Die Boodskap (DB)

God se goedheid skyn soos die son oor hulle hele lewe. Hy is by hulle met sy goedheid, sy ontferming, sy beskerming.

Deel
Lees PSALMS 112

PSALMS 112:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die opregte skyn die lig te midde van die duisternis. Hy is genadig, barmhartig en getrou.

Deel
Lees PSALMS 112
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's