1
Psalms 11:7
Bybel vir almal
ABA
Die Here sal doen wat reg is, Hy wil hê mense moet reg doen. Eerlike mense mag naby Hom wees.
Vergelyk
Verken Psalms 11:7
2
Psalms 11:4
Maar ek sê: Die Here is in sy gewyde tempel, Hy is in die hemel waar sy troon staan, en Hy sien die mense, Hy kyk wat hulle doen.
Verken Psalms 11:4
3
Psalms 11:5
Hy kyk wat die mense doen, die mense wat reg lewe én die mense wat verkeerd doen, en Hy haat mense wat wreed is teen ander mense.
Verken Psalms 11:5
4
Psalms 11:3
Julle vra: “Wat kan 'n mens doen wat reg wil lewe? Daar is niks meer wat vas staan nie.”
Verken Psalms 11:3
5
Psalms 11:1
Vir die leier van die koor: Van Dawid. Ek weet, die Here sal my beskerm. Hoekom sê julle ek moet na die berge vlug soos 'n voël?
Verken Psalms 11:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's