PSALMS 11:1
PSALMS 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Van Dawid. Ek weet, die Here sal my beskerm. Hoekom sê julle ek moet na die berge vlug soos 'n voël?
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Van Dawid. Ek weet, die Here sal my beskerm. Hoekom sê julle ek moet na die berge vlug soos 'n voël?
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos 'n voël!
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. Van Dawid. Ek skuil by die Here. Hoe durf julle vir my sê: “Vlug na die berge toe soos 'n voël!
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Van Dawid. By die HERE skuil ek; hoe kan julle dan vir my sê: “Vlug soos 'n voël na die berge
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Op die HERE stel ek my vertroue; hoe sê julle vir my siel: Vlug soos 'n voël na jou berg?
Deel
Lees PSALMS 11