YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 11:5

PSALMS 11:5 Die Boodskap (DB)

Die Here kyk of dié wat reg lewe sy toets slaag. Hy het geen tyd vir daardie spul wat alles met hulle vuiste en wapens wil uitsorteer nie.

Deel
Lees PSALMS 11

PSALMS 11:5 Bybel vir almal (ABA)

Hy kyk wat die mense doen, die mense wat reg lewe én die mense wat verkeerd doen, en Hy haat mense wat wreed is teen ander mense.

Deel
Lees PSALMS 11

PSALMS 11:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet.

Deel
Lees PSALMS 11

PSALMS 11:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here onderskei tussen regverdige en goddelose. Wie geweld liefhet, haat Hy.

Deel
Lees PSALMS 11

PSALMS 11:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE – 'n regverdige toets Hy, maar in 'n goddelose en iemand wat geweld liefhet, het Hy 'n weersin.

Deel
Lees PSALMS 11

PSALMS 11:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE toets die regverdige, maar die goddelose en die wat geweld liefhet, haat sy siel.

Deel
Lees PSALMS 11

PSALMS 11:5 Die Boodskap (DB)

Die Here kyk of dié wat reg lewe sy toets slaag. Hy het geen tyd vir daardie spul wat alles met hulle vuiste en wapens wil uitsorteer nie.

Deel
Lees PSALMS 11

PSALMS 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE toets die regverdiges, maar Hy haat die goddeloses en dié wat geweld liefhet.

Deel
Lees PSALMS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's