YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 10

1

Psalms 10:17-18

Bybel vir almal

ABA

Here, U het gehoor wat die mense wil hê, die mense wat hulleself nie kan beskerm nie. U laat hulle weer sterk word, U luister na hulle. U doen reg aan die weeskind en die mens wat swaarkry. Niemand op die aarde sal weer slegte dinge doen aan ander mense nie.

Vergelyk

Verken Psalms 10:17-18

2

Psalms 10:14

Bybel vir almal

ABA

U sien hoe mense swaarkry en seerkry, U sien dit en U sal iets doen. Die mens wat homself nie kan help nie, die weeskind, glo dat U hom sal help, en U sál dit doen.

Vergelyk

Verken Psalms 10:14

3

Psalms 10:1

Bybel vir almal

ABA

Here, hoekom is U so ver weg van my? Hoekom is U nie hier wanneer dit sleg gaan nie?

Vergelyk

Verken Psalms 10:1

4

Psalms 10:12

Bybel vir almal

ABA

Here, U moet nou iets doen, o God, U moet u hand uitsteek en help, U moenie die mense vergeet wat hulleself nie kan beskerm nie.

Vergelyk

Verken Psalms 10:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's