PSALMS 11:3
PSALMS 11:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle vra: “Wat kan 'n mens doen wat reg wil lewe? Daar is niks meer wat vas staan nie.”
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die fondamente ondermyn word, wat kan die regverdige daaraan doen?”
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die fondamente afgebreek word, wat kan 'n regverdige dan doen?”
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As die fondamente vernietig word, wat kan die regverdige doen?
Deel
Lees PSALMS 11