1
PSALMS 107:1
Nuwe Lewende Vertaling
Dank die HERE, want Hy is goed! Sy trou ken geen einde nie.
Vergelyk
Verken PSALMS 107:1
2
PSALMS 107:20
Met ’n woord wat Hy gestuur het, het Hy hulle genees, en hulle van die dood weggeruk.
Verken PSALMS 107:20
3
PSALMS 107:8-9
Laat hulle die HERE loof vir sy liefde, en vir sy wonderdade aan mense. Want Hy les die dors van hulle wat dors is, en versadig hulle wat honger is met goeie dinge.
Verken PSALMS 107:8-9
4
PSALMS 107:28-29
“HERE, help ons!” het hulle geroep in hulle nood, en Hy het hulle uit al hulle ellende gered. Hy het die storm stilgemaak en die golwe het bedaar.
Verken PSALMS 107:28-29
5
PSALMS 107:6
“HERE, help ons!” het hulle geroep, en Hy het hulle uit hulle nood gered.
Verken PSALMS 107:6
6
PSALMS 107:19
“HERE, help ons!” het hulle geroep in hulle nood, en Hy het hulle uit al hulle ellende gered.
Verken PSALMS 107:19
7
PSALMS 107:13
“HERE, help ons!” het hulle geroep toe hulle in nood was, en Hy het hulle uit al hulle ellende bevry
Verken PSALMS 107:13
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's