PSALMS 107:8-9
PSALMS 107:8-9 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet vir die Here dankie sê omdat Hy doen wat Hy belowe het, omdat Hy wonderwerke doen vir mense. Hy gee vir mense wat dors is, genoeg om te drink, Hy laat honger mense lekker eet, meer as genoeg.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:8-9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders; want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:8-9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle moet die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen. Hy het die dors geles van dié wat versmag het, Hy het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.
Deel
Lees PSALMS 107