YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 107:13

PSALMS 107:13 Die Boodskap (DB)

In hulle nood het hulle die Here gevra om asseblief te help. Hulle het na Hom geroep. Hy het hulle uit daardie moeilikheid bevry.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:13 Bybel vir almal (ABA)

Toe dit so sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp, en Hy het hulle bevry van hulle ellende.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe het hulle in hulle nood na die HERE om hulp geroep; uit hulle benoudheid het Hy hulle verlos.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid, en Hy het hulle uit hul benoudhede verlos.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:13 Die Boodskap (DB)

In hulle nood het hulle die Here gevra om asseblief te help. Hulle het na Hom geroep. Hy het hulle uit daardie moeilikheid bevry.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“HERE, help ons!” het hulle geroep toe hulle in nood was, en Hy het hulle uit al hulle ellende bevry

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:13

PSALMS 107:13 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's