YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 107:1

PSALMS 107:1 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

LOOF die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!”

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Dank die HERE, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde,”

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:1 Die Boodskap (DB)

Sê vir die Here baie dankie met al julle liedere, want Hy is goed. Ja, Hy het sy kinders altyd lief!

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dank die HERE, want Hy is goed! Sy trou ken geen einde nie.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:1

PSALMS 107:1 AFR83PSALMS 107:1 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's